Auto And General
Dankie Righardt vir jou bystand
- 03-12-2013
- 2
Baie Dankie Rihardt vir help wat jy ons aangebied het rondom die klient se eis. Dit is regtig voorwaar lekker om te weet daar is iemand wat ons kan help, en dat jy uit jou pad uit gegaan het om die situasie uit te sorteer. Ek hoop Auto en General besef watse goeie konsultant hulle het.
Company: Auto And General
Country: South Africa
City: Pretoria