Absa
Hoekom 'n keuse gee
- 03-02-2013
- 8
Het nou net die ABSA 3d Secure hulplyn geskakel.
Hulle gee jou 'n keuse om in Afrikaans gehelp te word.
As iemand die foon antwoord kan hulle nie Afrikaans praat nie.
HOEKOM!!!
Company: Absa
Country: South Africa
City: 3d Secure