Spacesoft Formule 5
False promises, not solving complaint

Business & Finance

Is nie 'n belegging maar dobbel
-Die advertensie se dat jy R400 p.d in 90min wins maak, dis onwaar
-Reels in opleiding en op webtuiste verskil
-Toetsprogram nie ware weerspieeling van lewendige program
-Streng toepas vd reels lewer nie altyd wins
-Word moeilikheidmaker genoem wanneer jy kla
-Kry slegs terugvoer as jy dreig met verdere optrede
-Webtuiste se dat jy geen besluite hoef te neem of beleggings dissipline aan te leer, onwaar
-Advertensie in Rapport verander gereeld oor beraamde wins
-Bemarker Corrie van Willigh maak beloftes tydens bemarking maar raak dreigend as jy kla
-Slegs 24 uur om toetsprogram te toets voor jy koop, te min tyd om realistiese besluit te neem, toetsprogram weerspieel nie lewendige program
-Daar is 'n reel wat jy nie mag gebruik want dis "riskant". Watter reels is nog riskant? 'n Duidelike aanduiding dis nie 'n belegging maar dobbel
-Wag sedert middel Des '12 op terugvoer na klagte voorgele is aan die regsafdeling


Company: Spacesoft Formule 5
Country: South Africa
City: National - Advertise in
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Wt Space Solutions
Vals beloftes, ignoreer klagtes, vermy kliente

Wt Space Solutions
Formule 5 perdewedrenne program als leuens

F5
F5. go go go

De Lucia Group
Parking problem

Standard Bank
ONBEHOLPE STANDARD BANK

Pick 'n Pay
Swak terugvoer en vals advertensies

Mtn
Die een verwys my na die ander een

Pep
LUGTYD KLIENTE BELANGRIKER AS PEP KLIENTE!!!

Mtn
Voldoen nie aan verwagtinge nie

San Cha Len
BELOFTES MAAK SKULD