Virseker Insurance
Aftercare Service

Business & Finance

Ek het skaars vertel hoe be-indruk ek met Virseker was, toe die volgende persoon, Geneveve van Rooyen, my weer be-indruk. Die, met ietsie eenvoudig soos 'n telefoon oproep om te bevestig dat die veranderinge op my polis, soos aangevra, ge-aksie is. Die kleinste aksies maak soms die grootste verskil.

Virseker - gee regtig om.

Dankie manne en mannine van Virseker. Julle is BO-BAAS!!!

Christelle Smit


Company: Virseker Insurance
Country: South Africa
City: Capetown
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Virseker Insurance
Virseker is virseker die beste!

Virseker Insurance
Swak diens van Virseker - wag nogsteeds

Virseker Insurance
Halleluja!!!

Virseker Insurance
Vermy VIRSEKER - VIRSEKER GEEN DIENS!!!

Virseker Insurance
Ek het die beste diens ontvang

Virseker Insurance
POLIS NOMMER 888025823/4

Virseker Insurance
Virseker is die Beste versekering

Virseker Insurance
Debit Orde

Telesure Group Services
Virseker uitstekend!

Virseker Insurance
Justin at virseker is the best