Telesure Group Services
Excellent Service!!
- 06-05-2013
- 7
Excellent!! Willem het alles goed verduidelik, seker gemaak dat alles verstaan. Hy is Baie Vriendelik en hy het tot die Koffie gereed gehad!! Dankie Willem..
Company: Telesure Group Services
Country: South Africa
City: Bloemfontein