The Holiday Club
Swak diens

Traveling & Tourism

My pa het n punte by die Holiday Club. Hy bel al van Januarie af om n bespreeking te maak. Hy kan nie engels praat nie, hy kry egter elke keer n konsultant wat nie n woord afrikaans kan praat, nie. Hy word elke keer beloof dat iemand wat wel afrkaans praat en verstaan hom sal terug skakel, maar niemand bel hom terug nie. Ek het vanoggend names hom probeer die bespreking maak. Sonder suskses. Ek het met Elaine Pillay gepraat, sy was uiters ongeskik, onvriendelik en onbehulpsaam! Ek het haar gevra om met n bestuurder te praat maar sy het gese ek kan die ontvangs bel en hulle vra. Sy ken ook geen bestuurder se epos adres nie. Ek het haar probeer verduidelik wat my pa so probleem is, maar sy het my telkens in die rede geval. Ek het haar later toesemming gevra om eers my sin te voltooi voordat sy praat...
Skokkend!!!


Company: The Holiday Club
Country: South Africa
City: 0861842737
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Old Mutual
Wil nie my geld uit betaal nie

Ampath
HOEKOM OVER-CHARGE JULLE MY - GEREELD?

South African Police Service
Bad service at a police station

Dial-a-bed
Extremely poor service by dial a bed employees

NWJ
Ring wat ek by NWJ gekoop het

Medipost Pharmacy
WAT het dit met jou uit te waai?

Autopage
Kry steeds nie antwoorde op my klagtes nie