Vodacom
Cancellation of contract demand

Telecommunications

5th February 2014
The South African National Consumer Commission,
Cc: the Manager Edgars Menlyn
RE: Vodacom Contract for Galaxy Tablet. Edgars Menlyn Invoice dated 8/09/2013 01660 00223 012209
Please pardon me that I am explaining this matter in Afrikaans it is easier to express it in my own language.
Ek woon in Hoedspruit in Limpopo en ongeveer 120 kilometer van die naaste Edgars met n Vodacom toonbank. Hier is ook vervoer kostes ter sprake vir al my ryery vir geen diens nie.
1. Op 8 September 2013 het ek n 24 maande kontrak vir die Galaxy tab by Menlyn Edgars se Vodacom toonbank aangegaan. Aangesien ek met vakansie was kon ek dit nie onmiddelik laai en toets nie maar het wel so gedoen op 18 September 2013. Die toestel het aanvanklik gewerk. Maar na n week het die toestel skielik probleme gegee deurdat dit nie wou aanskakel nie.
2. 28 September het ek die tablet na Vodacom toonbank by Edgars in Riverside Mall Nelspruit geneem. Die toonbank assistant het my meegedeel da thy nie die toestel op die Vodacom databasis kan opspoor nie en dat ek dit na Menlyn moet terugneem (ek woon 500 kilometer van Menlyn)
3. Op 21 Oktober 2013 het ek die toestel na Vodacom by Edgars in Tzaneen


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Edgars Menlyn
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
SAMSUNG S4

Vodacom
Geen hulp van Bestuu

Vodacom
Phone's charging point is broken

Edgars
Poor Service

Vodacom
No help!! from vodacom

Edgars
POOR SERVICE, BAD ATTITUDE

Vodacom
OBF Fualt

Mac Cosmetics
DISAPPOINTING SERVICE

Sunglass Hut
Great service