Cell C
Going the extra mile
- 12-22-2013
- 13
Ek wil vir Cell C Kolonade baie dankie se vir die puik diens wat ek by hulle gekry het. Hulle was altyd vriendelik en baie behulpsaam en is bereid om die ekstra myl te stap. Doen so voort met julle goeie diens.
Veronica
Company: Cell C
Country: South Africa
City: Kolonade, Pretoria