Vodacom
Data Gesteel?

Telecommunications

Goeiedag
Ek is weereens baie ongelukkig met Vodacom.
Ek het 'n kontrak uitgeneem van R229 vir 'n MyGig 1 Router iPad Mini op die 05de Desember 2013, op die 6de Desember 2013 het Mary my gebel vanaf HiFi Corporation om te s? alles is in orde. Ek wou toe al 'n data lock opsit maar my man het ges? 'n Gig is baie (en dit is want as ek 100 MB prepaid koop vir die iPad vir 'n vakansie van 14 dae is daar altyd nog data oor na die vakansie)
As mens dus data pro-rata uitwerk moet ek h? vanaf 06/12/2013:
1000 / 31 dae * 25 dae = 806 MB data.
Die 14de Desember 2013 daardie oggend het ons Durban toe gery. Ek het die iPad's (ons het 2) gekoppel aan die WIFI om seker te maak dit werk op die 13de Desember en dadelik die Router weer afgeskakel, en die WIFI's op die iPad's afgesit, want omdat ek al 'n bloutjie met Vodacom Data geloop het weet ek hoe duur ekstra data is en is ek maar spaarsamig met dit. Ons het dit ook nie nodig by die huis nie want ons het WIFI, uncapped, unlimited.
Ek het gedurende die 13de Desember 2013 tot die 19de Desember 2013 3 of 4 keer ingelog na die Router toe, daar is 'n lock op sodat jy nie kan connect sonder die pin code nie, en my man 2 of 3 keer... Ek wi


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Menlyn
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

NWJ
Slegte diens

Truworths
4de keer geen diens

Vodacom
Having to pay for 3G data

Mtn
Slapped with R3000 rand bill aftr poor comunicatin

Vodacom
Data bundle not activated

First National Bank
Fnb jaag onkonstes vir klient onnodig op

Vodacom
Account overcharged

King Price Insurance
Aie goeie hulp

Nashua Mobile
System Error on account

Ford
No parts available Ford Eco Sport Aircon