Autopage
Behulpsaam, maar oningeligte personeel

Telecommunications

MTN Any Time 100 Top Up: Ek is reeds op hierdie kontrak vir ongeveer 7 jaar. Aangesien my laaste opgradering van foon `n BB was, het ek gevra vir R29 BIS Social Plan, ek gebruik dit slegs vir BBM's, ek gebruik internet op rekenaar vir eposse en alle ander internetverwante navrae. Omdat my BIS `n week voor die end van elke maand opgebruik is, het ek 17 Julie 2013 na Tygervallei se tak gegaan om op te gradeer na volle R59 BIS L. Na die 2de maand, kon ek gee verskil sien dat ek langer toegang tot BIS het nie, dis steeds opgebruik `n week voor die end van die maand. Vanoggend gaan ek terug na Tygervallei-tak.
Die nuus is aan my oorgedra dat ek nie R59 BIS L op Any Time 100 Top Up mag kry nie, ek kry steeds net die R29 Social Plan - HOEKOM MOES EK 2 MAANDE DAARVOOR BETAAL? Hoekom het die klerk vir my laat aansoek doen en hoekom het hoofkantoor iets goedgekeur wat nie op genoemde kontrak gedoen mag word nie? Krediteer asb my rekening met die bedrae BTW wat foutiewelik teen my rekening gehef is.


Company: Autopage
Country: South Africa
City: Tygervallei
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Cell C
CELL C CHARGE ACCOUNT AND DIDN'T GIVE PERMISSION

Mtn
FED UP!!

Autopage
Lyne word geblok omdat dit nie betyds betaal word

Autopage
Eageer nie op skrywes

Vodacom
Swak Diens

Nashua Mobile
Foutiewe Rekening

Vodacom
Swak diens van Vodacom

Nashua Mobile
Swak diens!!!

AIG Life South Africa
Polis gekansellee