Sheet Street
Swak diens
- 01-15-2014
- 76
Ek het maande gelede 'n staat van Sheet street gekry, met die gevolg dat ek aangeneem het my rekening is op datum.
Op 10 Januarie kry ek skielik 'n "dreig" epos wat soos volg lui:
Dear Mr W Van Jaarsveld
Kindly contact Associated Credit Specialists URGENTLY, regarding your Sheet Street account. Failure to make contact on 0313671490 or payment by 15/01/2014, will result in your account being handed over to our Debt Recovery Agents for Legal Action, and your name being listed as default and collections costs being added to your account.
Regards
Associated Credit Specialists - Pre-Legal Dept (5)
Ek het dadelik terug geantwoord en gevra vir 'n staat sodat ek kon sien wat aangaan, maar niks gekry nie.
Ek voel hierdie is uiters swak diens, want hoekom was daar nie al vroeer vir my 'n staat / epos gestuur om my aan te maan om te betaal nie?
Diens in hierdie land is besig om stadig maar seker baie agteruit te gaan - SKOKKEND!!
Company: Sheet Street
Country: South Africa
City: Head Office