Dial-a-bed
Geen Na verkope diens!!!

Shops, Products, Services

Ons het ons matras foutief aangemeld by die Mosselbaai Tak waar hulle dadelik die fout op die sisteem gelog het, dit is nou al 2 maande wat ons nogsteeds sukkel om enige reaksie te kry. Die dame in die winkel is onvriendelik en ook onbehulpsaam. Dan praat ek nie eers van die "Call Centre" wat nog erger onbehulpsaam is. Eers word hulle deurmekaar met 'n ander klient en se hulle het reedds iemand uitgestuur na ons huis wat niemand eers gekom het nie, dan word daar gese iemand wat uitkom sal ons kontak, nou ja 2 maande later - EN ONS WAG!!!


Company: Dial-a-bed
Country: South Africa
City: Mossel Bay
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Mr Price
Mr Pric wat 'n useless company

Mtn
SWAK DIENS - GEEN TERUGVOER

Pep
Aie swak diens

Absa
Electronic Banking

Identity
SO kan dit nie aangaan nie

Absa
Claim 2499889

Dial-a-bed
GEWAG!!!

NWJ
Ring wat ek by NWJ gekoop het

Jet
SLEGTE DIENS EN MANIERE VIR ALBEI JET WINKELS

Nashua Mobile
Skelm!!