TAKEALOT.com
Aflewering - voortydig

Shops, Products, Services

Ek sou my pakkie eers more ontvang het, maar dit toe reeds vanmiddag gekry. Ek is ook vroegtydig ingelig en dit is ook bevestig per sms. Pakkie was ook uitstekend verpak. Lekker om met julle besigheid te doen.


Company: TAKEALOT.com
Country: South Africa
City: Cape Town
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

SA Post Office
Terleurgesteld

Dis-Chem
Baie slegte diens

Telkom
Telkom spoedpos hahahah

Kalahari.com
Gobii e-Leser Bestellingnommer 9881178

Kalahari.com
2 maande vir 1 boek???

PostNet SA
Swak diens

Dhl International
DHL maak my 'n leuenaa

Sasko Bakeries/ Pasta/ Grain
Wurms en goggas in die meel gekry

Shortlink Electroniks
Shortlink electronics en skyblue lewer nie produk

Impak Education
My seun was'13 Gr12 ek beveel ander instansie aan