Elt Pro Transcriptions
Company willing to refund
- 01-27-2014
- 37
Na my klagte op jul webwerf verskyn het, het die eienaar van bogenoemde maatskappy my gekontak en onderneem om die fooi terug te betaal. Dit is vanoggend gedoen. Die diens om die geld terug te betaal was vinnig en effektief.
Company: Elt Pro Transcriptions
Country: South Africa
City: Sinoville