Doves Funeral Services
ORRELIS FOOIE

Miscellaneous

Hierdie gaan nie oor die geld nie, maar oor die prensiep van die saak. Voordat enige persoon begrawe word, is die naasbestaandes verplig om alle kostes te vereffen voor die begrafnis/roudiens... Het die afgelope maand vir twee begrafnisse die orrel bespeel en ek word eenvoudig net nie vergoed nie. Soos reeds gese, gaan dit nie oor die paar sente nie maar oor die prensiep. Ag nee wat Doves, julle moet maar los! Elke keer as ek navraag doen, dan word die betaling nou dadelik gedoen. Nodeloos - 2 weke later - steeds niks.


Company: Doves Funeral Services
Country: South Africa
City: Beaufort West
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Doves Funerals Insurance
Doves gee swak diens en het geen simpatie

First National Bank
Julle nNeUk vir my rond

SARS
Weet nie meer wat om te doen nie

First National Bank
WAAR IS MY MAAND STATE???

Autopage
Lyne word geblok omdat dit nie betyds betaal word

Nedbank
BUILDING CLAIM

Multichoice
Belowe om terug te bel wag nou al 2 weke

Absa
Ontvang geen Rewards waarvoor daar betaal word nie

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

KFC
2 Keer vir dieselfde kos betaal