Hosmed Medical Scheme
Hosmed trek te veel geld af vir die maand
- 07-24-2013
- 19
Ek het vir my seun Donovan van Eeden, Hosmed mediese skema, die Step plan, lid nommer 91178721, uit geneem sodat hy medies het as iets gebeur omdat hy werkloos is. Die begin datum was 01/10/2012 met betaling van R588.00 per maand. Die 01/01/2013 het die betaling op geskuif met R35 na R623.00 .Geen probleem nie, want dit is die jaarlikse verhooging.
Die 01/07/2013 trek hulle sommer R1105.00 rand af. Dit is R482.00 rand te veel. Die 04/07/2013 sien Drieka, se hulle het dit met almal gedoen en sal die geld terug betaal binne n week. Handig verklaring in wat bevestig hy is nog steeds werkloos. Sien haar die 19/07/2013 weer. Sy het dit in gegee en kan niks verder doen nie ons moet maar wag tot hulle betaal. Hoe kan hulle sommer die betaling verander soos dit hulle pas.
Ek soek my geld terug met rente sonder stories.
Help asseblief
By voorbaat dankie
Albertus vanEeden
Company: Hosmed Medical Scheme
Country: South Africa
City: Welkom