Dr Oberholzer
Dr Oberholzer/ Practice Relief

Health & Medicine

Mnr Theunissen was 4/11/2011 vir 'n knieg operasie. Practice Relief administreer vir Dr Oberholzer nou in die jaar wou hulle Mev Theunissen oorhandig dis die eerste keer dat hulle haar laat weet toe betaal sy R1220.30 solank. Ek (Mev Rina Halatt) het dit oor geneem want Dr Oberholzer het verkeerde pasient kode gevra. Uiteindelik het die medies betaal. Nou sukkel ek Mev Rina Hallatt dat hulle Mev Theunissen se geld terug te betaal. Want die Dr se spreekkamer se hulle het die geld oor geplaas en Practice Relief se hulle het nog nie dis nou al amper 3 maande.


Company: Dr Oberholzer
Country: South Africa
City: Morningside
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Medihelp
Efund

8ta / Telkom Mobile
Thy do not com back for complaints

Adt Security
Swak diens en geen response

American Swiss
Pay something twice

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Wonga
Waiting for a back payment form Wonga

Mtn
Gee voor ek betaal nie my kotrak nie

First National Bank
Temporary loan fnb!!! R780 gemaak in 6dae!!!

Capitec Bank
Hulle laat ander mense my geld uit die bank steel

Mtn
Unnecessary deductions