Audi South Africa
GEVAARLIKE BESTUURDER

Cars & Transport

GISTER MIODDAG (DINSDAG 03/09/2013) NET NA 17:00 VANAF TRICHARDT NA BETHAL HET HY SOOS N BESETENDE GERY. DIE SPOED GRENS IS 100 KM PER UUR EN ONS HET HOM PROBEER VAN MAAR WAS ONSUKSESVOL GEWEES. HY GAAN ANDER PADGEBRUIKERS AAN DIE LINKERKANT VERBY (IS SY Q3 HCM 657 MP N NOODVOERTUIG???)

HY IS N GEVAAR OP DIE PAD EN DIS GLAD NIE N GOEIE ADVERTENSIE VIR AUDI TRICHARDT NIE

DIS NIE DIE EERSTE KEER NIE EN WIE IS HY OM SO TE BESTUUR ALMAL HET REG OM VEILIG OP DIE PAD TE RY


Company: Audi South Africa
Country: South Africa
City: Trichardt
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

KFC
2 Keer vir dieselfde kos betaal

Mtn
Geen LTE en geen Kliënte dien nie

Budget Insurance
Budget refuse to pay out my write of vechile!

Builders Warehouse
PVC Reduce las

Bulls Eye Auto
Lieg en Bedrieg is daardie motor handelaar se lese

Audi South Africa
Excellent Service

First National Bank
SHOCKING!!!

Fincapital
BAD SERVICS

Starline Buses
SPEEDING STARLINE BUSSES