Nissan South Africa
Brand New Juke So manny Problems

Cars & Transport

Ons het die nuwe Nissan Juke gekoop uit die boks uit in Roodepoort waar ons die Mazda 3 MPS in geruil het.
1. ons het n splinter nuwe kar gekry met krapmerke oorals, die venster rubber het gaate in gehad, die dashpord was beskadig op 6 plekke. ons wag n maand lank vordat ons terugvoering kry oor wat hulle gaan doen met die probleem, intussen het ons laat hulle die smach en grab op sit en hak, nie eers n week daarna nie toe kom die smach en grab los.die dealer wat ons gehelp het Michael Johansen is sepose om ons te help maar geen terugvoering nie.hy is nie beryd om ons te help nie, ons moes met Eric praat oor alles wat voud is, teen deel die mazda se aflos prys -daar was n verskill wat Nissan ons skuld en Michael het nie eers moeite gedoen om die papiere in te stuur nie.eventaly na 1maand en paardae nadat ons die mazda ingeruil het to kry ons die helfte van die geld as wat ons moet kry, ons vra hom wat nou en met ongeskiktheid druk hy die foon in ons oor neer. die komunikaasie van Micheal en kliente is nie daar nie, ek weet nie eers hoekom hy daar werk as hy nie eers met kliente kan werk nie. EK SAL NOOIT WEER IN MY LEWE BY IC AUTO NISSAN ROODEPOORT BESIGHEID DOEN NIE. BAIE SWAK DIENS


Company: Nissan South Africa
Country: South Africa
City: Roodepoort
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Nissan South Africa
ONAANVAARBAARE DIENS!

Morkels
Poor Customer Service and no feedback

Telkom
SWAK DIENS

GWM SA
Gwm kimberley geen diens

Bns Workshop
SLEGTE DIENS

First National Bank
Patetiese terugvoering van Fn

Maneki
Dit vat 'n ewigheid

Discovery Health
Discovery se swak diens!!!

J&k Mobile Mechanic 24/7
J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees

Santam
Selfone beskadig met wassery