Williams Hunt
Uitstekende diens

Cars & Transport

Baie dankie aan Suraj vir jou vriendelikheid en hulpvaardigheid gister 2 Mei 2013. Ek het probleme met my Fiat Palio Go ondervind en Suraj het nie gehuiwer om my by te staan nie. Alhoewel die werkswinkel vol bespreek is tot volgende week en Woensdag het hy my nog steeds genooi om my motor in te bring sodat hy net kan kyk wat die fout is. Met sy raad en bystand is my motor weer tip-top. Ek is afhanklik van my motor vir werksdoeleindes en ek waardeer sy hulp regtig baie.

Weereens baie dankie aan Suraj


Company: Williams Hunt
Country: South Africa
City: Tokai
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Prepaid24
Baie dankie

Uni Capital Group
Satisfying Service

Cellini Luggage
Baie goeie kliënte diens by Tygervallei tak

Renew-it Sandton
Renew it panle beaters rocks!

Woolworths Insurance
Excellend Service

Auto And General
Uitstekende diens

Santam
Besondere Makelaa

Telesure Group Services
Excellent Service!!!

Candid Property Brokers
Uitstekende diens

Supa Quick
Baie dankie!!!