Auto And General
ATKV
- 04-04-2013
- 5
Deur Denzil gekontak en versekeringspremie is uitgewerk vir my voertuig. Verstaan my as kli? nt, hulpvaardig, nie ongeni? om my vrae te beantwoord nie en antwoord al my vrae. Praat duidelik en nie ongeniee om te help nie. Verskaf nie net inligting soos ons daagliks kry in die besigheid en se totsiens nie. Baie dankie.
Company: Auto And General
Country: South Africa
City: JHB