Auto And General
Uitsteekende diens

Business & Finance

Hi Lo-Dean,

Baie dankie vir al jou moeite met ons span hier by PRA.

Ons waardeer jou moeite opreg.

Jy stuur altyd die kwotasies so gou as moontlik aan ons en die nuwe polisse word blitsig gevoice log en aan ons gestuur.

Jy laat weet ons selfs wanneer jy met ete gaan sodat ons weet wanneer om jou weer te kontak.

Ons wil met niemand anders werk nie, jy is "highly recomended" vir ons span

Hou so aan en moenie dat ons met jou sukkel nie :)


Company: Auto And General
Country: South Africa
City: Canal Walk
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

@lantic
Kan nie kla oor diens, want daars geen diens!

The Wedding Design Magazine
Aie dankie

Budget Insurance
BAIE SLEGTE DIENS!!

Themis Law Chambers
Betaling vir diens gelewer uitstaande

GWM SA
Gwm kimberley geen diens

Auto And General
Jaques sal altyd daai ekstra stappie vat

Santam
Goerdere wat weggeraak het met trek

8ta / Telkom Mobile
Ek kan nie my kontrak kanseleer nie

Purple Turtle Movz
Beste Diens wat ek al gesien het op kort kennis

Virseker Insurance
Swak diens van Virseker - wag nogsteeds