Sanlam
Uitbetaling van pensioengelde

Business & Finance

Ek was in die SANW het bedank en laaste dag van diens was 30 Nov 2012. My pensioen geld is aan Sanlam betaal nadat ek aangedui het ek wil 'n derde van die geld vir persoonlike gebruik he.

Die gelde is op 24 Julie 2013 aan sanlam oorbetaal vanaf GEPF af. Volgens Sanlam moet die GEPF die ROT verander alvorens hulle die derde aan my kan uitbetaal. Die GEPF se hulle kan dit nie doen nie, aangesien die gelde reeds aan Sanlam oorbetaal is. Dit was reeds 'n jaar vandat ek uit die SANW bedank het en steeds het ek nie my derde van die geld gekry soos ek versoek het nie.

Ek sal dit baie baie wardeer indien u my kan help om die geld te kry.

Intussen het ek verhuis na Botswana, so dis nie vir my maklik om sommer na die GEPF of Sanlam toe te ry nie.

Baie dankie


Company: Sanlam
Country: South Africa
City: Pretoria noord
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Sanlam
Sanlam het belowe my geld sal uit betaal Maandag

Sanlam
I am not satisfied with the answer from SANLAM

Foto And Hifi World
Geen klientediens nie - bad attitude

Adt Security
Swak diens en geen response

Medihelp
Efund

Sanlam
Not informing customer!!!

Santam
Swakdiens van Santam

Bridge Loans
Aftrekking van geld uit my bankrekening

Sanlam
Hoe maak mens?

Capitec Bank
Hulle laat ander mense my geld uit die bank steel