IntegriSure
Full comprihensive insurance with loan ca

Business & Finance

Dear Pieter

Ek het n vreeslike nare ondervinding met integrisure sondag die 20 Januarie 2013 gehad ons voertuig het gegly op n nat pad en a.g.v n swartman wat voor ons ingehardloop het ons moes hard rem aanslaan die voertuig het gegly en en daar was n ongeluk toe ek integrisure bel om dit aan te melt het ek die volggende boodskap gekry lat my so called full comprehensive versekering wat n leen voertuig van die selfde kwaliteit insluit net verkrygbaar tussen maandag more 8uur en frydag middag 16:00 en die voertuig net gesleep kan word nou ek jammer ej bly sowat 60kn buite pta op n plaas en het my voertuig modig ek het n kretieke siek familie lid in die hospitaal en ek kannie ry nie eks jammer ek sien dit as kontrak breek ondat as jy vir n 24 uur diens betaal sluit dit nie naaweke uit nie

Die polis is op mev P.J spies 5310110094081se naam ma kontak ha suen Ales 0715002994 ons is lus en gaan na die pers ook
Groete Alex spies


Company: IntegriSure
Country: South Africa
City: Pretoria
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Glasfit
Swak diens

First4cars
STEEL VAN VOERTUIG

Hyundai South Africa
Swak na verkope diens

Budget Insurance
Budget refuse to pay out my write of vechile!

Wesbank
Disability claim

GM Imperial
SWAK DIENS

Audi South Africa
Herstel van motor tydens vakansie

Mahindra Sa
???

Toyota
My Toyota Land Cruiser is nog steeds nie reg