Dis-Chem
Word heeltyd gebel oor R40.00

Shops, Products, Services

Ek was seker gedurende Julie 2013 by die suster vir 'n inspuiting en gaan ek gereeld Dischem toe om maandeliks medisyne by hulle te koop.

Ek was toe gebel oor die kassiere vergeet het om R40.00 te lui, en dat ek dit moet betaal. Ek het vergeet van die betaling en vanoggend het ek 4miss calls op my foon van Dischem van oproepe wat agter mekaar gemaak is. Ek neem aan dit is oor die R40.00 wat nog nie betaal is nie. Ek kon nie die oproep neem nie oor my werk.

Ek dink dit is belaglik en dink ek dit is "harassment" om my 4keer agter mekaar te bel, ek was bereid om te betaal die dag toe ek al my goed betaal het, is mos nie my skuld as die kassiere vergeet het om R40.00 op te lui nie.

Ek het ook nog elke keer lank geduldig gewag in die ry vir my voorskrif al gesels die aptekers heeltyd met kliente maar hulle gesels so dat hulle nie uitkom by medisyne gee nie. Ek het nog nie een keer hieroor gekla nie.

Ek en my familie spandeer honderde rande elke maand by Dischem Loch Logan Waterfront, maar het 'n probleem met die 4keer bel agter mekaar oor 'n R40.00 wat in die eerste plek nie my skuld is nie, en oor ek nie die oproep kon neem op daardie spesifieke tyd nie.


Company: Dis-Chem
Country: South Africa
City: LOCH LOGAN WATERFRONT BL
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Mtn
Gee voor ek betaal nie my kotrak nie

Nashua Mobile
Nashua mobile is useless!!

SARS
Weet nie meer wat om te doen nie

J & H Auto Spray
Really taking my elderly parents for a ride

Fedhealth Medical Scheme
Fedhealth betaal nie geld aan my terug nie

Media24 Magazines
Gesukkel!

Vodacom
Vodacom

Autopage
Skuld my geld

Club Zanandi
Club Zanandi poor service

Standard Bank
Hulleverneuk my met my kr kaart en gee swak diens