Unisa
Geen epos toegang

Education & Science

Ek sukkel al 1jaar en 'n half om toegang tot my unisa epos te kry! Wanneer ek al my besonderhede intik gee dit vir my 'n foutiewe kode! Ek het al menig male 'n epos van my persoonlike epos addres gestuur, en geen terug voering ontvang nie! Ek het laasjaar na unisa se kantore gegaan waarop ek gese is die persoon wat my moet help is nie daar nie! Ek het daarna 'n paar keer geskakel, waarby niemand my kon help nie, en ek deurgesit is na iemand anders, en daar gese word hul sal my terug skakel!

Vandag is ons in Januarie 2013 en ek kan nogsteeds nie my epos gebruik nie!
Dit is baie onderregverdig, teenoor my as student! Ek het al probeer om my epos addres op my inligtingsvorm te verander na my persoonlike een, maar kry dit nie reg nie!

Ek hoop regtig ek kan op hierdie manier iemand kry om my te help aangesien dit die enigste manier is waarop ons eposse kan ontvang


Company: Unisa
Country: South Africa
City: Sunnyside
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Edgars
Situation of my case on my account

First National Bank
WAAR IS MY MAAND STATE???

Unisa
Probleem

Kalahari.com
Kalahari se diens is net so droog soos die woestyn

First National Bank
WAAR IS ONS BANK STATE???

Carstens Uitgewers
Geen vordering op manuskrip

Impak Education
My seun was'13 Gr12 ek beveel ander instansie aan

Vodacom
DIE SWAKSTE OPGELEIDE PERSONEEL

College SA
Patetiese Diens

Wesbank
Geen diens en onwettige ekstra kostes?!