Purple Turtle Movz
Dankie! En nogmaals dankie!

Cars & Transport

Niel,

Ons wil net graag hiermee vir jul maatskappy en veral vir jou en Marco 'n kruiwa vol dankies stuur vir die uiters professionele diens wat jul gelewer het met die vervoer van ons beelde vanaf die Kaap tot in Potchefstroom. Jul het waarlik uit jul pad gegaan om ons te akkommodeer. Jul vriendelike en bekostigbare diens word hoog op prys gestel. Dit was regtig 'n plesier om van jul dienste gebruik te kon maak en ons sal jul met vrymoedigheid aanbeveel.

Groetnis uit Potchefstroom
Die Joubert's


Company: Purple Turtle Movz
Country: South Africa
City: Western Cape
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Purple Turtle Movz
Uitsonderlike Diens

Purple Turtle Movz
Dankie Sandra vir goeie kliente diens

Purple Turtle Movz
Weereens baie dankie!

Purple Turtle Movz
Dankie! Admin Team!

Purple Turtle Movz
Uitstekende diens

Purple Turtle Movz
Baie Dankie (Purple Turtle Movz)

Purple Turtle Movz
Fantastiese diens PTM span

Purple Turtle Movz
Briljante Diens

Purple Turtle Movz
Beste Diens wat ek al gesien het op kort kennis

JH Retief Transporters
Professionele diens