Fishaways
Orders verkeerd
Ons het 60km gery om kos te gaan koop, op die ou end toe ons terug kom by die huis was die order nie reg nie het ons nie al ons kos ontvang nie. Hulle gee ook nie die strokies vir mens terug nie sodat mens kan kontroleer nie. Hulle fone is ook heeltyd beset en nie eens hulle customer care kan deur ...