Evetech Solutions
Briljante, Puik diens en kwaliteit werk!
Het 'n laptop bestel deur hulle "online site", die bestelling geplaas, EFT gedoen (om die afslag te kry) bewys van betaling gestuur, en was reeds die volgende dag gekontak om my bestelling by hulle kantore op te tel! Vreeslik bly ek was aanbeveel om hulle te probeer sal enige tyd by hulle ...