Amanzintaba Resort
Lekker tyd
Ek wil net vir Amanzintaba (Mount Irena) dankie se vir n heerlike naweek by julle. Ons was Paasnaweek 2013 saam vriende vir die eerste keer daar, en dit was n fees. Dankie vir nuwe management!!! ...