Vodacom
Rekening Maak net geld
Ek het 'n maandelike Top Up van R99 my blackberry diens wat bygevoeg word, debietorder hardloop maar geld nie betyds in nie, dan betaal ek die bedrag R100 (belaglik) wat vodacom mens charge vir debietorder wat nie deurgaan nie, ek het op 2de Mei R160 betaal direk aan vodacom geweet debietorder gaan ...