Cell C
Bad reception/ Slegte opvangs
Goeie Dag My problem is al vir maande, ek sal vol opvangs op my foon he maar kan nie bel nie. EK kan mense hoor maar niemand kan my hoor nie. BBM en whatsup gaan eers dae later deur en ek kry ook boodskappe baie laat. Ek kan nie meer so aangaan nie, as iets nie drasties gaan verander nie, gaan ek ...