Mike's Kitchen
Cavery
Ons het gister aand by mikes kitchen gaan eet by springsgate. ons het 'n pamflet gekry wat se die carvery is R69.00 per kop. ons het gaan kos opskep, ek het in 'n klein bordjie bietjie slaai en vleis opgeskep en dit gaan eet. na 'n lang ruk het ek vir my 'n bord kos ingeskep maar baie min want ekt ...