Elt Pro Transcriptions
Afrikaans na Engelse vertaling - Bly hier weg!!
12 Desember 2013 soek ek dringend iemand om 'n hofaansoek te vertaal. Ek stel dit duidelik in my versoek: 5000 woorde, eenvoudige opset. Este Nel kontak my, bereid om dit inderhaas te doen. Ek betaal die bedrag in haar bankrekening. 'n Paar uur later ontvang ek die vertaalde werk. Wat 'n ...