Liberty Medical Scheme
UITSTEKENDE DIENS
Jodi het my klagte van 1 Augustus 2013 hanteer en die saak spoedig reggestel. Sy het die saak ook opgevolg en was te alle tye baie behulpsaam en begrip vir my frustrasie gehad. Baie dankie Jodi vir jou flinke en professionele diens!!! Ek waardeer dit opreg. ...