AfricaComplaints.com » Gesina - Reviews, Complaints, News

City: Gesina
Found 3 reviews / complaints

Citton Cars
Uitstekende Diens

Ek was die week opsoek na 'n voertuig. Ek het verskeie handelaars besoek, met 'n verwysing het ek na Citton Cars gegaan, ek het nog nooit in my lewe sulke profesionele diens lewering ervaar nie. Van die begin tot ek met my voertuig, daar uit gery het was van die Baas & sy personeel fantasties. ...