Autopage
Skuld my geld
Autopage skuld my geld, omdat hulle fout op my rekening gemaak het, nie min nie, R7560!!! Dit is nou 21 dae na my klagte, nou is die krediet darem goedgekeur, maar die betaling sal eers oor 7 - 14 WERKSDAE uitbetaal word. Hoe lank wag hulle indien ek nie my rekening betaal om my foon af te sny, nie ...