Jimmy's Killer Grills
Soveel geld vir dit???
EK het nou net by Jimmy"s gestop vir 'n 500gram rib en chips ek het my babaaam my gehaad so ek het nie gekyk na die kos toe ek ry nie. Ek bly in Crystalpark toe ek by die huis kom en die boks oopmaak wat 'n skok!! Ek het R105.00 betaal vir 6 bene met amper nik vleis aan nie en 'n hoop chis wat ...