Donkin Country House
BESPREKING CE DOYLE 2 JAN 2014 6953902
Ek het plek bespreek deur SafariNow vir die aand van 2 Jan 2014 n maand voor die tyd. Bevestiging was verkry dat daar wel akkomodasie beskikbaar is en moes ek 50% deposito betaal binne 48 uur wat ek wel gedoen het. Op 3 Des 12.04 het ek bevesting gekry vanaf SafariNow dat bespreking gedoen is. ...