AfricaComplaints.com » Furniture & Equipment » Furniture & Equipment | Page 5

Category: Furniture & Equipment
Found 57 reviews / complaints
Page 5

Andre 0828295415
Barstoele

4 barstoele gekoop in februarie 1200 per stoel. Dit is november al die stoele het al losgetrek. Ek is baie ongelukkig oor julle kwaliteit en dit wat n stoel kos en sit wat jy kry regverdig glad nie die prys. 9 maande oud en dit lyk of dit al 9 jaar oud is. Sal waardeer as julle trug kom na my toe. ...