AfricaComplaints.com » Crazy Chameleon Parties - Reviews, Complaints, Сontacts

Crazy Chameleon Parties
Found 2 reviews / complaints

Crazy Chameleon Parties
Swak diens

Ek het Oktober met Johlaine Kriek kontak gemaak om 'n fotobord te huur vir 'n funksie. Als was bevestig. Laas week stuur ek vir haar 'n email om weereens 100% te bevestig. Sy het nie gereageer op die email nie. Saterdag oggend sms ek haar om te bevestig en sy bevestig als is reg vir aflewering. Ek ...