CNA
PATHETIC SERVICE
Amper 2 maande later en nog geen terugvoer en die dame se houding verbeter ook nie weer n geval met haar gehad wat sy die kassiere beveel om n item vir my te bestel want sy weier. met hoeveel ander klante doen sy dit en bring CNA in n swak lig! ...