Pick 'n Pay
Weier om stukkende ketel om te ruil!
Ek het in September 2013 'n AIM koordlose ketel by PnP te Princess Crossing gekoop. Saterdag 25 Januarie het ek die ketel nog die oggend gebruik en dit het goed gewerk. Later die middag toe ek dit wou gebruik het dit nie gewerk nie. Aangesien dit reeds laat die middag was het ek dit na Noordheuwel ...