AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Geen diens na 3 weke | #61265

Vodacom
Geen diens na 3 weke

Dis nou 4 mande wat ek sukel om die probleem uit te sort
Op die 18/2/2013 het ek my foon in gegee vir herstel dis na hulle van lyn af was 3 weke
Ek bel op die 12/03/2013 en daar word vir my gese dat hulle nie sekeris hoe lank die foon nog gaan vat nie wat hulle het nie genoeg fone om alles 1 slad rte stuur nie en daar is probleme met die parte

Dis na hulle my gese het 14 werks dae en en dis al -17 werks dae sonder die naweke en hulle kan nie se hoe lank nog nie

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: East rand Mall

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google