AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Vodacom | #57811

Vodacom
Vodacom

Ons het n vodacom top up kontrak uitgeneem en het bietjie agter geraak maar het elke keer betaal en ek het hulle gekontak ivm betaling en toe die volgende wat ek hoor toe ek hulle skake ivm die betalin het hulle my no heeltemal van die data basis verwyder en bestaan my no nie meer nie en dat ek n R1000 moet betaal. ek het weer geskakel en gevra dat hulle kontrak asb moet herstel toe word ek deur n team leader Masebati Ngwako meegedeel dat ek my eie no nou weer moet terug koop teen - R100 en R285 vir her konneksie fooie en ek moet R1038 betaal en dan beter ek sorg dat daar nog geld in my rekening moet wees voor aansit dat hulle nog geld moet kry en ek voel baie ongelukkig oor die voorval, ek het weer hulle HK geskakel by tel no 021 9756143 en is deur Shereen meegedeel dat hulle my nie kan help nie en dat ek maar net weer die call centre moet bel en hoe meer ek vir haar se dat hulle my nie eers by tye antw en net stilbly as ek praat nie hou sy net vol hulle kan my nie help nie en vir my is dit onaanvaarbaar want hulle het nie vir my enige briewe sms of enige iets gestuur nie net die foon heeltemal verwyder en agv daarvan verloor my man werk en kliente want niemand kan hom kontak nie

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Brackenfell

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google