AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Ek wil net my geld terug he!!! | #55446

Vodacom
Ek wil net my geld terug he!!!

Ek was vir 'n tydperk in die hospitaal en ongelukkig het my rekening agterstalig geraak. Ek het my rek op datum gebring nadat ek met vodacom kontak gemaak het en gevra het hoe moet ek te werk gaan. Ek het ales gevolg soos per hulle inligting Die geld direk n hulle Standard bank rek gaan inbetaal. En die bewys aan hulle gefaks. na meer as 2 ure kontak ek weer om te hoor wanneer my foon gaan werk. Ek het met 'n Rashad gepraat in hulle accounts dep, hy was ongeskik, sarkasties en ongemanierd soos min. Na 'n lang gestoei later die middag het ek darem my telefoon weer op die lug.
"n paar dae later trek hulle nog steeds 'n R1500.00 uit my bank rek af. Nou sukkel ek om die geld terug te kry in my bank, maar net niks gebeur nie. Niemand kontak jou terug na jy 'n service request gelog het nie.
Ek het vandag met hulle accounts dep probeer praat maar ek word af gesny nog voor ek kon praat, dit het 5 keer gebeur. Ek is moedeloos!!!

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Call centre

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google