AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Lackberry 9320 3rd time no luck | #50705

Vodacom
Lackberry 9320 3rd time no luck

Oktober 2012 het ek 'n nuwe bb 9320 gekoop by vodashop Ceres. Presies een maand later het die voon se speaker probleme gegee en ek het die foon ingestuur. Vier weke later het hulle laat weet dat die foon onherstelbaar is en het hulle 'n "refurbush" dus 2de hands, foon gestuur. Toe ek daaroor navraag doen toe s? hulle dis soos dit werk. Presies een maand later toe gee die 2de handse foon ook speaker probleme. Na ek die foon na ene AJ gestuur het, het hulle die foon herstel en belowe dat die foon nou sal hou. Dis n net mooi een maand en die speaker is weer foutief, die screen is vol stof en AJ werk nie meer daar nie. Sies vodacom, ek het R2500 betaal vir 'n nuwe foon wat ek nou in totale tyd 3 maande het en nou het ek 'n stukkende foon, sies.

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Tygervalei

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google