AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Nashua Mobile - Foutiewe Rekening | #296334

Nashua Mobile
Foutiewe Rekening

Ek het in Augustus 2013 my kontrak laat upgrade na 'n goedkoper kontrak toe. Ek is in kennis gestel dat daar kostes verbonde daaraan sal wees, tensy ons eers die kontrak sy volle tydperk laat uit loop. So ges? so gemaak. Vir die eerste twee maande het my rekening nogsteeds die duurder kontrak se fooi gereflekteer. Nou is my foon reeds van 24 Desember 2013 op softlock aangesien daar ges? word ek skuld geld wat nie die waarheid is nie. Ek sukkel nou al van Oktober 2013 saam met my tak om hierdie saak uitgesorteer te kry en ten spyte van hulle wonderlike diens aan my kon hulle met hulle Hoofkantoor niks uitgerig kry nie. Dit is nou op so 'n stadium dat hulle weier om my foon te unlock; vir 'n rekening wat ek getrou elke maand betaal. Ek wil sommer my kontrak kanselleer en iewers anders heen skuif.

Date:

Company: Nashua Mobile

Country: South Africa   City: Vereeniging

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google