AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Autopage - Skuld my geld | #259895

Autopage
Skuld my geld

Autopage skuld my geld, omdat hulle fout op my rekening gemaak het, nie min nie, R7560!!! Dit is nou 21 dae na my klagte, nou is die krediet darem goedgekeur, maar die betaling sal eers oor 7 - 14 WERKSDAE uitbetaal word. Hoe lank wag hulle indien ek nie my rekening betaal om my foon af te sny, nie eens 1 dag nie!! Maar ek moet meer as 'n maand wag vir my geld. Intussen het ek nie kos om te eet nie, ek kon geen van my rekeninge die maand betaal nie, ook nie my huur nie!!! Nou wat moet ek nou doen???

Date:

Company: Autopage

Country: South Africa   City: Customer carew

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google