AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Physical damage | #225331

Vodacom
Physical damage

My man het vroer die jaar ge"uipgrade" na die Blackberry 9810 toe en het die foon skaars n maand gehad toe stuur hy die foon in vir repairs op die "earspeaker" foon het kookend warm geword en daar was nog n paar probleme op die foon. hy het n ruk lank gewag om die foon terug te kry en toe hy hom uiteindelik terug kry het hy hom weer terug gestuur vir ander foute. hy het die foon weer gaan haal en hul het vir hom n nuwe battery gegee maar die foon se probleme het nie opgehou nie. hy het hom weereens ingestuur en toe hy die foon eventually terug kry virtel hul hom dit is fisiese skade op die sim reader, maar die foon was nooit ingestuur vir skade op die sim reader nie. dit is onaanvaarbaar vir my.
Vodacom moet die foon replace met n splinternuwe foon ek soek nie weer n "REFURBISHED" FOON NIEof die foon terug gee die kontrak kanseleer en my geld terug gee want nou betaal ons vir iets wat ons nie kan gebruik nie.

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Vanderbijlpark

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google